Die hele Agama ervaring was uit die boonste rakke.
Review for Agama Tented Camp
5/5
Die hele Agama ervaring was uit die boonste rakke.
01 October 2010
Vanaf die eerste e-pos kontak tot ons vertrek. Ek reel fietstoere en het derhalwe kontak met verskeie plekke en Agama steek almal die loef af. Die gasvryheid en kos was om huis toe oor te skryf. Ons beplan reeds ons volgende besoeke !